Ek is nuut

Welkom by Hallo Kerk Centurion! Dankie dat jy vandag by ons kom besoek het. Dit is vir ons ‘n voorreg om jou as ‘n kuiergas te ontvang by ons diens!
Date

Ons wil graag hê dat elkeen sy kleiner familie binne die kerkfamilie vind. Skryf asb jou naam op indien jy wil deel word van ‘n Hallo Groep.

Die Hey Team is ons vrywilliger familie wat elke Sondag help om die kerk reg te kry vir ‘n diens. Indien jy belangstel om deel van hierdie span te word sit asseblief jou naam hieronder op

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.