Hey team signup
Verwagting en verantwoordelikhede van die HEY TEAM!
Dienste word verdeel as oggend en aanddienste.
1) Wanneer jy aan diens is sal jy vir 1 van die oggenddienste of vir 1 aanddiens geskeduleer word.
Verwagte tye vir dienste:
Oggendienste: 07:00 – 11:15
Aandienste: 17:00 - 19:45
Ons sal graag wil hê dat alle spanlede wat aan diens is hierdie tye by die kerk sal wees.
2) Woon huddles by
Oggenddiens huddle: 07:15
Aanddiens huddle: 17:15
3) Ken en leef die Hallo kerk waardes
Ons is lief vir die Here
Ons is lief vir mense
Ons bring ons beste
Leef vrygewig
Kies vreugde
4) Kyk na die kerk se banners, borde, vlae en ander toerusting soos jy na jou eie goed sal kyk
5) Dra asb jou lanyard by die dienste waar jy aan diens is
6) Wees altyd vriendelik en behulpsaam
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.