Pre-Paired

Pre-Paired is Hallo Kerk Centurion se Huweliksvoorbereidingkursus vir verloofde paartjies. 

Ons vereis dat elke paartjie wat ‘n leraar van Hallo Kerk Centurion gebruik as huweliksbevestiger die program bywoon. Paartjies wie nie ‘n Hallo Kerk Centurion leraar as huweliksbevestiger gebruik nie is ook welkom.

Plek: Hallo Kerk Centurion, Rockflieds Village Blok I, Lenchen Laan, Rooihuiskraal Noord, 0157

Tyd: Vanaf 09:00 - 14:00

Verloofde besonderhede

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.