Doop

As jy die keuse gemaak het om jou lewe vir Christus te gee, is hierdie jou volgende stap. Ons het elke eerste Sondag van die maand 'n doop geleentheid na elke diens. Indien jy belangstel sit asseblief jou naam hieronder op. Ons het elke laaste Sondag van die maand ń doop inligtingsessie na afloop van die 10h00 diens. Jy is welkom om dit by te woon.
Date

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.