GriefShare logo

GriefShare

Registration is open
Already registered? Log in

Selections

  • Standard

Details

GriefShare is ‘n spesiale groep van Hallo Kerk Centurion vir persone wat deur rou en seer van verlies gaan.
 
Ons werk saam deur ‘n 13 weke video aanbieding wat meer as goud werd is.
 
Kom ontvang ondersteuning en bediening saam met mense wat deur dieselfde pyn en seer gaan.
 
Dit word Woensdag weekliks, 18:30 – 20:30 tydens die skool kwartaal aangebied. Jy kan enige tyd inval en aanhou tot jy al die sessies voltooi het.
Ons kom bymekaar by Hallo Kerk Centurion, Rockfield Village, in Lenchen laan.

NUWE REEKS BEGIN 12 Februarie 2025

Koste?
R300 pp
Dit sluit die GriefShare handleiding en toegang tot videos in.(Jy sal betaling inligting ontvang wanneer jy registreer)

Vir navrae oor die GriefShare program kontak Willem Pretorius by willem@hallokerk.co.za