
Divorce Care
Upcoming Dates
Location
Selections
- Standard
Details
DivorceCare is ‘n spesiale groep van Hallo Kerk Centurion vir persone wat deur verhoudings-trauma soos egskeiding of vervreemding is of gaan.
Ons werk saam deur 'n 16-week program wat meer as goud werd is.
Kom ontvang ondersteuning en bediening saam met mense wat deur dieselfde pyn en seer gaan.
NUWE REEKS BEGIN 4 FEBRUARIE 2026
Dit word Woensdag weekliks, 18:30 – 20:30 tydens die skool kwartaal aangebied. Jy kan enige tyd inval en aanhou tot jy al die sessies voltooi het.
Ons kom bymekaar by Hallo Kerk Centurion, Rockfield Village, Lenchen laan.
Koste
R300 pp
Dit sluit die DivorceCare handleiding en toegang tot videos in.(Jy sal betaling inligting ontvang wanneer jy registreer)
Vir navrae oor die DivorceCare program kontak Malani du Toit by malani.dutoit50@gmail.com