NIGHT OF LIGHT 2025

Ons nooi jou om deel te wees van ons opwindende Night of Light Kersproduksie 2025!

Hier is iets vir elkeen, ongeag jou ouderdom of ervaring. Jy kan inskryf om betrokke te raak by:

  • Sang (Solo of Koor)
  •  Dans (Solo of Groep)
  •  Drama / Toneelspel
  •  Grimering (Make-up)
  •  Kostuums
  •  "Props" bou
  • Backstage & tegniese hulp
  • Band

Elke hand maak ‘n verskil!

Vul asseblief jou besonderhede hieronder in. Sodra jy opteken, sal ons jou kontak met verdere inligting oor oefentye, rolle en deelname.

Kom wees deel van iets besonders !

Jy kan meer as een opsie kies.

Kies asb al die opsies wat jy wel voor beskikbaar is.

Finale oefen skedule sal teen 22 Oktober bevestig word.

Tye kan moontlik korter wees.

Die datums en tye hieronder is voorlopig en om beskikbaarheid te bepaal.

Dankie vir jou ja!! Ons is baie opgewonde en kan nie wag om te begin nie!

Ons add jou binnekort op ń Whatsapp groep waar verdere inligting gedeel sal word.

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.